Weg!

SÊ JOU SÊ

’n Luiperd in die bos...

Ons het die Krugerwildtuin vir die dag besoek, natuurlik met die hoop om leeus te sien. Ons het dié twee maanhare eers laat die middag op die oewer van ’n droë rivierbedding naby die Orpenhek teëgekom. Hulle het in die skaduwee gelê en ons het hulle sowat 10 minute lank dopgehou.

Daar was buffels en rooibokke in die omtrek, maar die leeus was baie lui en het net nou en dan hulle kop gelig om te kyk wat aangaan. Toe ’n rooibokooi dit te naby waag, het een mannetjie opgespring en haar halfhartig gejaag, maar skielik het albei leeus in ons rigting gekyk en die rivierbedding oorgesteek. Uit die hoek van my oog het ek iets in die gras voor ons gewaar – dit het met ’n groot spoed reguit op die twee leeus afgepyl.

Ek het gedog dis ’n leeuwyfie, maar my meisie, Shiné Longuiera, en pa, Walkie, was oortuig dis ’n luiperd. Die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg1 min read
Weg!
Stapgids REDAKTEUR: WEG PIERRE STEYNREDAKTEUR: WEG STAPGIDS 2024 SOPHIA VAN TAAKKUNSHOOF LYNNE FRASERTEKSREDAKTEUR VANIA JOOSTE MEDIA24 UITVOERENDE HOOF: MEDIA24 ISHMET DAVIDSONHOOFBESTUURDER: LEEFSTYL MINETTE FERREIRA UITGEWERSPAN FINANSIËLE BESTU
Weg3 min read
Mooi Van Lelikheid!
Hiënas lyk nogal soos honde, maar hulle is nie honde nie; hulle naaste familie is dwergmuishonde en sivetkatte. Die voorste twee bene is langer as die agterbene, wat maak dat ’n hiëna se skouers hoër is as sy stuitjie en sy rug skuins na agter afloop
Weg6 min read
’n Kuier By Die Kokerbome
Augustus het al hoeveel keer probeer om lente te wees. Maar sy is deur die winter grootgemaak en sal nie sommer van haar koue, winderige gewoontes ontslae kan raak nie. Daarom staan ek en vriend Japie Kruger vanoggend steeds om die roosterkoekvuur by

Related Books & Audiobooks