Avontuur Afrika

Vat dit soos dit kom

Die herhalende patroon van kom en gaan of afname en vernuwing.” Ek hou nogal van hierdie idioom, wat na lewe as water verwys. Die hoofgedagte is dat dinge opgaan en dinge daal en voortdurend verander, soos ‘n rivier se eb en vloed. Eb beteken dat die water wegbeweeg van die land af en vloed beteken dat die water styg of land toe vloei. Hierdie uitdrukking is ‘n goeie beskrywing van die huidige fase in die bos.

Wat ‘n voorreg om die eb en vloed van die natuur vanuit die voorste sitplek van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika3 min read
Vyf Veldry-roetes Om Jou Vyfdeur Te Toets
Hierdie gewilde 4x4-speelgrond, sowat 100km noord van Pretoria, bied ‘n 80km-lange roete, wat enigiets van 10 ure tot twee dae sal neem om te voltooi. ‘n Laestrek-ratkas en goeie grondvryhoogte is egter ‘n voorvereiste en bestuurders moet deur ‘n gid
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko
Avontuur Afrika6 min read
Europa Op ‘N Ander Manier
In die loop van 35 dae het ons 13 grense oorgesteek en ‘n indrukwekkende 27 523km afgelê (net minder as 6 175km daarvan in ons betroubare, gehuurde kampeerwa). Ons reis het egter nie oor die afstand gegaan nie, maar oor die herinneringe wat gemaak is

Related