Avontuur Afrika

Europa op ‘n ander manier

In die loop van 35 dae het ons 13 grense oorgesteek en ‘n indrukwekkende 27 523km afgelê (net minder as 6 175km daarvan in ons betroubare, gehuurde kampeerwa). Ons reis het egter nie oor die afstand gegaan nie, maar oor die herinneringe wat gemaak is, lesse wat (soms op die harde manier) geleer is en die unieke uitdagings wat ‘n reis met kinders in vreemde eerstewêreldlande teweeggebring het.

Ons het baie verborge kostes ontdek aangesien ons vir baie dinge wat ons in Afrika as vanselfsprekend aanvaar, moes betaal. Ons het in die Middellandse, Adriatiese, Noord-en Arabiese See geswem en die meeste van die ikoniese landmerke op ons kluitklap-lys besoek. Dit het die Colosseum, die Eiffeltoring, die Swartwoud se grootste koekoekhorlosie, lewende museums en soveel meer ingesluit.

Nie net het ons (wat werklik indrukwekkend en super was) in Amsterdam besoek nie, maar ons het talle wêreldrekords teëgekom – van die kleinste whiskykroeg ter wêreld tot die hoogste gebou op aarde. Ons

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
Sinvolle Sonkrag
Om die benaderde doeltreffendheid van ‘n sonpaneel as ‘n persentasie te bereken, is daar ‘n eenvoudige formule wat gebruik kan word: die paneelkrag (gemeet in kW) gedeel deur die lengte en breedte van die paneel (gemeet in meter), vermenigvuldig met
Avontuur Afrika2 min read
Reiswenke
• Visum-en toegangsvereistes: Meeste Afrika-paspoorthouers benodig ‘n visum om Europese lande binne te gaan. Bestudeer die spesifieke visumvereistes van die land wat jy van plan is om te besoek en doen vroegtydig aansoek vir jou visum. Maak seker dat

Related