Weg!

BOEKE EN MUSIEK

A Brief History of Black Holes

Deur Becky Smethurst, Macmillan Sowat R350 in boekwinkels

Soms as ’n mens na die sterre kyk, gee jou maag ’n snaakse draai. Wat presies is daar buite? Die idee van ’n swartkolk is angswekkend, veral as jy daaraan dink as ’n gravitasieput wat alles insluk wat dit te naby waag. Ontspan, sê die Britse astrofisikus Becky Smethurst in hierdie boek wat die geskiedenis van swartkolke bekyk. ’n Swartkolk is nie soos ’n stofsuier nie. Jy kan rustig slaap in die wete dat die Melkweg se swartkolk net die sonnestelsel daarrondom begelei. Daar is geen apokaliptiese scenario waar die aarde eendag in ’n swartklok sal verdwyn nie, skryf sy. Sjoe!

Smethurst, wat ook ’n YouTube-kanaal genaamd Dr Becky en The Supermassive Podcast aanbied, is goed daarmee om die ruimte, wetenskap en al die konsepte wat daarmee saamgaan, uiteen te sit. Sy het dit duidelik geniet om die boek te skryf, wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg3 min read
Die Mense Het Gepraat
Die wenners van die 59ste kompetisie Natuurlewefotograaf van die Jaar is einde laasjaar aangekondig. Maar met dié dat daar bykans 50 000 inskrywings was, het die beoordelaars besluit om nog 25 uitblinkers te kies, en lede van die publiek kon vir hull
Weg3 min read
Sterreweg
Halley is verreweg die bekendste komeet. Dié komeet het onlangs op die verste punt van sy baan om die son gaan draai, en hoewel dit eers weer in 2061 naby die son gaan wees, kry ons twee maal per jaar wel brokstukkies daarvan te sien. Terwyl ’n komee
Weg3 min read
BRIEF UIT Cradock
Dis kort ná tien in die oggend wanneer ek saam met Misha en Billy Bob fontein toe stap. Misha is ’n labrador; al hinkepink en in haar laaste dae, maar nog ywerig om saam te stap veral as daar ’n kans is dat sy kan swem – en fontein toe beteken water

Related