Weg!

BOEKE

Burchell’s African Odyssey: Retracing the Return Journey 1812-1815

Deur Roger Stewart en Marion Whitehead, Struik Nature R400 in boekwinkels

Sowat twee eeue gelede het die Engelse natuurkenner William Burchell net vyf jaar in Suid-Afrika deurgebring, maar vele plaaslike dier-, voël- en plantspesies dra steeds vandag sy naam.

Burchell het tydens sy besoek ’n ekspedisie aangepak deur die meestal onverkende binneland van Suid-Afrika. Hy het van Kaapstad af na die Kalahari gereis om duisende voorbeelde van fauna en flora te versamel, te dokumenteer en te illustreer. Hy het hierdie skof van sy toer in sy bekende boek Travels in the Interior of Southern Africa saamgevat.

Ons weet egter min van sy drie jaar lange terugtog, wat hom na die monding van die Groot-Visrivier in die Oos-Kaap geneem het en toe terug na Kaapstad al met die kus langs. Slegs een van sy dagboeke uit dié tyd het behoue gebly. Die skrywers Roger Stewart en Marion Whitehead het verskeie bronne soos

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg9 min read
Die Kenners Se Keuse
Een van dié heeljaar-tweemantent se groot trekpleisters is hoe maklik dit op- en afslaan. Jy slaan die tent en sy boseil tegelyk op: Steek net die kleurgekoördineerde tentpale inmekaar, glip dit deur die slopies op die boseil en ta-daa! Met ’n gewig
Weg2 min read
Die aanloklike Langeberg
Wanneer ’n mens na ’n kaart van die Wes-Kaap kyk, krul die Langeberg soos ’n skalkse glimlag oor die landskap. Dié gebergte – deel van die Kaapse Plooiberge – strek van Worcester in die weste oor nagenoeg 170 km tot by Riversdal in die ooste. Sy suid
Weg5 min read
Ken Jy Al Dié Dagroetes?
Welmé de Beer, George welme.debeer Vensterberg (1 309 m) is definitief die piek wat my met die mooiste uitsigte beloon, ongeag die tyd van die dag. Met sonopkoms en sonsondergang doen die piek sy naam gestand, veral as daar ’n paar dramatiese wolke

Related