Weg!

Scott en Ammie Pringle

In April 2017 het Scott en Ammie Pringle en hulle kinders Isabella (18) en Bennett (17) van hulle plaas in die Oos-Kaap na Tafelberg in Kaapstad begin stap. Weg het met hulle gesels.

Wie se idee was dit om van die Winterbergomgewing tot op Tafelberg te stap?

Die saadjie is geplant toe ek in 2016 twee weke lank by Ammie se neef en dié se vriend in Namibië aangesluit het vir die laaste skof van hulle motorfietstoer wat in Londen begin en oor die lengte van Afrika gestrek het. Ons het twee weke met motorfietse gery: Die belewenis het my fisiek en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg2 min read
Rol Met ’n Groot Kanon
Die dae is getel waar mense ’n “nie sleg nie, maar onthou waar hulle gebou is”-etiket aan enige nuwe Chinese motor kon hang. Dit verdien om in die mis van tyd te verdwyn, op dieselfde manier as wat die Japannese en Koreaanse motorvervaardigers al dek
Weg2 min read
Die aanloklike Langeberg
Wanneer ’n mens na ’n kaart van die Wes-Kaap kyk, krul die Langeberg soos ’n skalkse glimlag oor die landskap. Dié gebergte – deel van die Kaapse Plooiberge – strek van Worcester in die weste oor nagenoeg 170 km tot by Riversdal in die ooste. Sy suid
Weg2 min read
Bly Hier
Oorkant die geskiedkundige dorpie Matjiesfontein swaai ’n witpienk grondpad van die N1 af noordwaarts. Wanneer ’n mens dié afdraai vat, voel dit na skaars ’n kilometer asof jy die wêreld agterlaat. Sover as die oog kan sien, is dit net Groot-Karoo en

Related