Weg!

’N SOMER SONDER ’N SELFOON...

As kinders het ek en my suster, Zanri, die film The Parent Trap weer en weer gekyk. Ons het mekaar belowe ons gaan eendag by ’n somerkamp uitkom.

Jare later stap ek saam met twee Amerikaanse kollegas (ek werk vir die American International School of Johannesburg) naby Clarens. By ’n uitkykpunt sê een: “Die uitsig herinner my aan die groen heuwels van Vermont rondom die somerkamp waar ek 18somers deurgebring het.”

My vriend het gepraat van Camp Betsey Cox. Net daar het die wieletjies in my kop begin draai...

sit ek by ’n tafel in ’n lodge. Meer as 100 kinders stroom by die deur in. Party in perdryklere, ander in baaikostuums met hulle

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg2 min read
Op Reis
Ek kan nie “My Way” soos Frank Sinatra sing nie, maar net soos hy is daar net ’n handjievol besluite in my lewe waaroor ek spyt is… eintlik too few to mention. Ek moes wel jare gelede in The Littlest Bookshop op Molteno volumes I en II van Travels in
Weg2 min read
Bly Hier
Oorkant die geskiedkundige dorpie Matjiesfontein swaai ’n witpienk grondpad van die N1 af noordwaarts. Wanneer ’n mens dié afdraai vat, voel dit na skaars ’n kilometer asof jy die wêreld agterlaat. Sover as die oog kan sien, is dit net Groot-Karoo en
Weg2 min read
Rol Met ’n Groot Kanon
Die dae is getel waar mense ’n “nie sleg nie, maar onthou waar hulle gebou is”-etiket aan enige nuwe Chinese motor kon hang. Dit verdien om in die mis van tyd te verdwyn, op dieselfde manier as wat die Japannese en Koreaanse motorvervaardigers al dek

Related