Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘COVID DRYF MY UIT VERPLEGING’

Ná die trauma van die pandemie het sy besluit om verpleegkunde te verlaat, skryf ’n leser aan Irma. Nou verlang sy terug. Het sy ’n fout gemaak?

As dit jou help om rustiger te wees, kan dit nie ’n fout wees nie. Ek het verpleging ná 24 jaar opgeskop. Was sielsmoeg. Jy het ’n senior posisie beklee. Jy kan die publiek nog dien deur mediese raad te gee. Sonder die stres.

ALETTA

Gaan asseblief terug na jou geliefde beroep en jou roeping. Wat van werk by ’n tehuis vir bejaardes? Ons het hier waar ek woon personeel wat vir ons soos ons eie kinders is, so lief is ons vir hulle, en hulle vir ons.

HANNETJIE

Vat ’n bietjie af. Ek het van 1976-2018 verpleeg en ook vroeg afgetree omdat ek lewensmoeg was. Ná twee jaar het ek weer myself gevoel en kon toe beter besluite neem. As jy wil teruggaan, kan jy nog ’n paar jaar werk.

ELIZE

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related