Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 OSCAR ‘STRES OOR PAROOL’

Tien jaar nadat hy Reeva Steenkamp doodgeskiet het, kan Pistorius binnekort parool kry. Maar hy het nog “geen plan” vir ’n lewe buite die tronk nie.

Oscar verdien om op parool uit te kom. Hy het sy straf uitgedien. Ander wat moord pleeg, sit soms net vyf jaar. Ons weet wat hy gedoen het was verkeerd, maar hy sal wel eendag daarvoor gaan rekenskap gee.

JP

Wat dan van Reeva Steenkamp? Sy sal nooit ’n vol lewe met kinders of kleinkinders hê nie, en jy sê hy is al genoeg gestraf? Wat van haar ouers se pyn? Hy sal weer verantwoording moet doen, maar nie voor ’n hof nie.

CELESTE

My dogter is in 2011 vermoor en my seun in 2003. Die skuldiges loop vry rond. Mense, julle ken nie die pyn van om ’n kind te verloor nie. Reeva se ouers het afsluiting nodig, maar Oscar het steeds nie alles openbaar nie.

LINDA

Skuldig bevind en gevonnis. Hy het sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot8 min read
Sê Só Nee Vir Jou Narsis
JARE lank het sy in haar praktyk kliënt ná kliënt gesien wat gefrustreerd, depressief, verward of hartseer was. As terapeut is dr. Ramani Durvasula van Los Angeles, Kalifornië, geleer om hulle te help om hul gedragspatrone te verstaan en lewenstrateg
Huisgenoot2 min read
Geheime In Soebatskloof
DIS e.tv se eerste Afrikaanse telenovelle dié – en die reeks heet Kelders van geheime. Huisgenoot is onlangs genooi na die bekendstelling op Plaisir, ’n wynlandgoed naby Fransch hoek – en dit was ’n sterbelaaide geleentheid op die einste plek waar di

Related