Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 BRITSE KONINGIN: EINDE VAN ’N ERA

Koningin Elizabeth is in die ouderdom van 96 dood. Haar oudste seun het die Britse troon as koning Charles bestyg, met Camilla aan sy sy

Toe ek in sub B was het sy Suid-Afrika besoek. Ek het langs die hoofstraat in Mowbray gestaan met ’n vlaggie in my hand terwyl haar motorstoet by ons verby gery het. Sy was 21. Mag sy in vrede rus.

SARAH

Wat ’n ongelooflike vrou, ons kan almal ’n blaadjie uit haar boek neem. Ek is so bly Charles is nou die koning; hy was nog altyd baie lojaal aan die monargie. Dol oor William; sy kans sal kom, hy is nog jonk.

LINDA

Dis hartseer, maar sy het ’n mooi en vol lewe gehad. Laat haar rus. Diana se dood bly hartseer. So jonk, altyd onder die skerp tong van haar skoonma, en Charles wat haar nie liefgehad het nie.

ELMARIE

U was ’n besonderse vrou wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Help Familie Met Geldprobleme Só
◗ Sommige mense werk net nie goed met geld nie. Leer hulle hoe om te begroot. Soms verg dit net ’n paar aanpassings, soos besnoeiing van onnodige koste en ’n plan vir rekeningbetalings. ◗ Ondersoek maniere vir die persoon om meer te verdien. As jy se
Huisgenoot3 min read
Pas Daai Tandjies Mooi Op
OM JOU kind tandarts toe te vat kan ’n groot gedoente wees. Soms is dit jou eie vrese wat jou kind gespanne laat voel – volgens die International Journal of Paediatric Dentistry sal die tandartsvrese van een lid van ’n gesin die ander ook beïnvloed.
Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se

Related