Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 DIE DAG TOE DIE WÊRELD STEIER

Dis 20 jaar sedert die verbysterende 9/11-terreuraanvalle in Amerika, en Suid-Afrikaners daar vertel van hul ervarings. Waar was jy?

Ek was nog op skool. Die onderwysers het vreeslik rondgeskarrel daardie dag. Dis ’n dag wat niemand ooit sal vergeet nie. Ons het as 16-jariges daardie dag so verskriklik in die klaskamer gesit en huil.

MAGDA

My baas se dogter was in haar woonstel in New York toe sy hom bel. Sy het dit as ’n aardbewing beskryf. Die rook was dik. En die vrees wat daarmee saamgaan. Alles het gaan stilstaan. Dis ’n wond wat altyd sal bly.

AMANDA

Ek was in gr. 4 of 5. Ons was in die klaskamer en die hoof het ’n aankondiging gemaak oor die aanval dat ons asseblief vir Amerika moet bid. Ek was 10 en kon nie verstaan hoe mense dit aan mekaar kan doen nie.

LIZMA

Ek sien toe hoe die vliegtuig die tweede toring

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee
Huisgenoot5 min read
Toe’s Dit Al Die Tyd Jy
MENSE praat graag van tweede kanse, maar soms vat dit net tyd vir die régte kans om te kom. Dan is dit eintlik die enigste een wat saak maak. Dis minder as ’n week nadat die aktrise Dorette Potgieter op 51 getroud is met die ingenieur Hennie Karsten,

Related