Huisgenoot

GESELS SAAM

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 WARE LEWENSDRAMA: ‘SA SE BONNIE EN CLYDE’

Charmaine Phillips herbou haar lewe buite die tronk nadat sy en haar destydse minnaar, Pieter Grundlingh, in die 1980’s aan vier moorde skuldig bevind is

Sy het ’n groot fout gemaak, ja. Maar sy het haar straf gevat en gewerk om haar lewe te verbeter. Vergifnis is moeilik, maar oordeel en wraaksug is ’n vretende seer. DENISE

Vernon Swart was my swaer se broer. Die sagmoedige, hulpvaardige een in die familie. Vandag sny Charmaine hare! En sy het al die skuld op Grundlingh gepak. ELSABÉ

Onthou net sy was jonk. Sy het geboet vir haar dade. Sê eerder dankie dat sy verander het en nie dieselfde gebly het nie. Nie almal wil verander nie. HABIBBA

2 Die bietjie ongemak van maskers is die prys wat ons betaal om lewens te red

As jou masker wrywing teen jou vel veroorsaak, pas dit nie reg

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Huisgenoot
REDAKSIE 021-406-4552 REDAKTEUR Yvonne Beyers NUUSREDAKTEURS Cyril Blackburn, Suzaan Hall EINDREDAKTEUR Hugo Loubser PRODUKSIEREDAKTEUR Marius Visser INHOUDSREDAKTEURS Deon Lamprecht, Johannes de Villiers, Susan Samuel TEKSREDAKTEURS Brenda Pienaar,
Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee

Related