Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘MOEDERSDAG IN DIE HOSPITAAL’

Estelle van Niekerk se seuntjie, Ayden, is in die hoësorgeenheid opgeneem nadat hy aan ’n stuk “tandsny-biltong” verstik het

Iets wat in die keel vassit, is lewensgevaarlik vir oud en jonk. My pa, wat Parkinson se siekte het, het ’n stukkie vleis in sy keel gekry. Hy was ook in ’n koma en het by die dood omgedraai.

CECILIE

Ek sny al my kind se kos op, van druiwe en malvalekkers tot sy vleis. Ek kap sy harde lekkers, ook biltong, stukkend. Hy het my byna ’n hartaanval gegee toe hy aan ’n stukkie wortel verstik het.

WANDIE

My ma het gesterf toe sy aan ’n stukkie brood verstik het. Ek was vier jaar oud. Nou is ek obsessief oor kinders wat aan kos kan verstik. Dit is al 50 jaar later en ek sal dit nooit vergeet nie.

COLLEEN

Sterkte vir almal, veral ook vir die ouma. Ons het sekerlik almal vir ons

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related