Dié lekker plek lê diep in KwaZulu-Natal in die Tugelariviervallei. Mark en Linda Calverley het die eiendom in 1983 bekom en stadig maar seker ontwikkel tot wat dit vandag is. Deesdae bestuur hulle seun, Peter, en sy vrou, Jenny, Zingela.
Ongeag jou begroting, hier sal jy ’n blyplekkie kry wat jou smaak pas.
Hou jy van wild kamp? Mik vir Warthog Island –