Weg!

Ses uit ses!

SES VAN DIE BESTE

WES-KAAP

Karmedo River Lodge

’n Vol dam water in die Tankwa-Karoo? Ja, op die plaas Brakfontein span ’n stuwal oor die Doringrivier en wanneer jy op die stoep van die Karmedo River Lodge staan, kyk jy wraggies uit oor báie water. Wes van jou troon die Sederberg uit en na die ooste kan jy in die verte die Roggeveldberg uitmaak.

Dié ruim grasdakhuis het slaapplek vir sewe mense en danksy sonpanele is hier kragpunte, ligte en ’n yskas. Jy kan binne kook op gas of braai voor die huis waar jy soos ’n dassie tussen die klippe sit en uitkyk oor die ruwe wêreld met g’n ander mens in sig nie!

Karmedo is troeteldiervriendelik, en selfs groot honde is welkom – jy kan van die huis in omtrent enige rigting stap en die veld verken (kyk fyn en jy sien dalk klipwerktuie uit die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg4 min read
Hou Die Hitte Binne
Pofbaadjies is fantasties. Lekker lig en warm en dit vou maklik weg in jou rugsak... totdat jy ver weg van skuiling in ’n hewige reënbui betrap word. En, o wee, as daardie donsveertjies eers nat word! Die meeste pofbaadjies is waterbestand (teen mis
Weg2 min read
Op Reis
Ek kan nie “My Way” soos Frank Sinatra sing nie, maar net soos hy is daar net ’n handjievol besluite in my lewe waaroor ek spyt is… eintlik too few to mention. Ek moes wel jare gelede in The Littlest Bookshop op Molteno volumes I en II van Travels in
Weg2 min read
Agter Die Skerms
Jy het in die Kaap grootgeword… het jy toe ook in De Hoop gekuier? Ja, ek het goeie herinneringe aan De Hoop toe ons kleintyd daar vakansie hou het; dit was voor die opknappingswerk in 2007. Die reservaat was nog basies en ek onthou ek het volstruisv

Related