Weg!

Bly dié somer buite!

Matamba Bush Campsite, Vaalwater

Sowat tien jaar gelede het Sue en Alan Jarman (links) die Goudstad se liggies vir die getjir van Vaalwater se sonbesies verruil.

Die Jarmans is tuis op plekke waar slegs ’n 4x4 kan uitkom, soos die Botswana-kant van die Kgalagadi-oorgrenspark, of die Khaudum in Namibië.

En as dié twee gesoute Afrika-reisigers ’n boskamp gebou het, kan jy maar weet: Dit gaan besonders wees. Hulle weet watter geriewe ’n moeë reisiger waardeer sonder om aan die wilderniservaring afbreuk te doen. En dis waarom ouens op pad na Botswana, of mense wat vir die naweek regtig wil wégkom, Matamba kies.

Die kampterrein is nie omhein nie en swartwitpense, sebras en rooibokke drentel gereeld verby. Kampeerders het twee opsies: die eksklusiewe Mara-kamp óf die Tau-kamp met vier private staanplekke. En by al dié kampe is jy afgesonder, het vyfster-ablusieblokke en ’n skoonmaakdiens

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg5 min read
’n Tierboskat En ’n Vlagswaaier
Ek toet twee kort stampies totsiens vir my vriende wat agter die swart toeskuifdeur verdwyn wanneer ek my Subaru se neus padaf draai. Dis nog donker in die strate, maar ek het darem al ’n koppie koffie in die lyf. Ek ry uit Auckland Park en volg my f
Weg1 min read
Blokraai
OPLOSSINGS BL . 104 Loer in by jou naaste winkel of bestel een by media24shop.com teen R85. FOTO’S RONEL STEYN; VILLIERS STEYN; MARCHELLE VAN ZYL ■
Weg2 min read
LUIPERDLESSE Die strikgevaar
Luiperds word as kwesbaar gelys op die internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur se rooidatalys van bedreigde spesies, en die bevolkingskurwe neig steeds afwaarts. Wêreldwyd is luiperds reeds ’n yslike 75% van hulle oorspronklike verspreidi

Related