BLY HIER
Oct 01, 2021
3 minutes
OP DIE DORP
Rusticana Guesthouse
Dis een van die meer bekostigbare plekke op die dorp. Die 12 selfsorgkamers is ideaal vir ’n vinnige oorslaap (met veilige parkeerplek), en hier is ’n gemeenskaplike swembad en braaiplek.
Dis langs die besige Heidelbergweg en die melklorries gaan jou vroeg wakkerdreun.
Koste Vanaf R500 p.n. vir twee mense.
Waar? H.v. Heidelbergweg en Moodiestraat
Kontak 082 784 9571; rusticanabb.co.za
Dibiki-vakansieoord
Dié gewilde oord is die enigste kampplek op die dorp en gaaf indien jy ’n woonwa sleep. Die kothuise is ruim met slaapplek vir tot vyf mense.
Dagbesoekers Kom baljaar
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days