Weg!

Peter Calcott

Ver-el ons van die s-ap-og. Nadat ek verlede jaar in Pretoria matriek geskryf het, het ek besluit om oor die Waterberg – die bergmassief sowel as die plato – te stap. Maar eers moes ek ’n roete uitwerk, en daarvoor het ek by Richard Wadley, die skrywer van die boek Waterberg Echoes: A Guide to the History of the Waterberg, gaan aanklop.

Saam het ons met behulp van sy kaarte ’n roete oor vier

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg5 min read
Ken Jy Al Dié Dagroetes?
Welmé de Beer, George welme.debeer Vensterberg (1 309 m) is definitief die piek wat my met die mooiste uitsigte beloon, ongeag die tyd van die dag. Met sonopkoms en sonsondergang doen die piek sy naam gestand, veral as daar ’n paar dramatiese wolke
Weg1 min read
Afrika Op Sy Beste
Elke keer as ek na hierdie foto van die Wolfbergboog kyk, is ek dadelik weer dáár – saam met my stapmaats op die laaste oggend van ’n onvergeetlike trek deur die Sederberg. Ons drink koffie terwyl die son opkom en sê nie veel nie. Af en toe tik een n
Weg6 min read
Wat Klip Ons Vertel
Vir die eerste seevaarders wat om die Kaap gevaar het, was Tafelberg hoofsaaklik ’n baken. Dié strak klipmassa, reeds vir kilometers sigbaar vanaf die oopsee, het bevestig: Die skip is nog op koers – maar niks meer nie. Tóé was daar nog nie sprake va

Related