Weg!

Ontmoet die kartograwe

Peter, wanneer het die stapgogga jou gebyt? Ek het hier in die Kaap grootgeword en van kleins af die wêreld saam met my skoolmaats verken. As seuntjies van sowat tien jaar oud het ons by Tafelberg uitgestap en in die grotte by Waaikoppie gaan slaap. Ons het ook ’n roeibootjie gehad en op die oewer van die Seekoeivlei gekamp.

Het voetslaan na kaarte teken gelei? In 1969, kort ná die Ceres-aardbewing, het ek en ’n paar vriende langs die Witelsrivier gaan stap. Dis een van die mees afgeleë riviere in die Wes-Kaap, doer in ’n wilde kloof van Ceres na Worcester. Een van die ouens het ’n handgetrekte kaart op ’n vel waspapier gehad wat net ’n paar punte van belang aandui – plekke om te kamp of te swem, pieke se name, en dies meer. Maar eintlik moes ons verken en pad vind sover ons stap.

Ná afloop van die stap het ek die topografiese kaart van die gebied in die hande gekry, die velletjie waspapier by my vriend geleen en toe my eie kaart geteken van die roetein die kloof en toe vir almal wat saam gestap het, ’n afdruk gemaak.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg4 min read
Hou Die Hitte Binne
Pofbaadjies is fantasties. Lekker lig en warm en dit vou maklik weg in jou rugsak... totdat jy ver weg van skuiling in ’n hewige reënbui betrap word. En, o wee, as daardie donsveertjies eers nat word! Die meeste pofbaadjies is waterbestand (teen mis
Weg2 min read
Op Reis
Ek kan nie “My Way” soos Frank Sinatra sing nie, maar net soos hy is daar net ’n handjievol besluite in my lewe waaroor ek spyt is… eintlik too few to mention. Ek moes wel jare gelede in The Littlest Bookshop op Molteno volumes I en II van Travels in
Weg2 min read
Agter Die Skerms
Jy het in die Kaap grootgeword… het jy toe ook in De Hoop gekuier? Ja, ek het goeie herinneringe aan De Hoop toe ons kleintyd daar vakansie hou het; dit was voor die opknappingswerk in 2007. Die reservaat was nog basies en ek onthou ek het volstruisv

Related