Weg!

Ontmoet die skrywer

Hoe het jy ’n stapgids geword?

Ek het van kleins af ’n passie vir die natuur en wilde plekke. En deur te stap kom ek daarby uit. Stap fasiliteer as’t ware vir my daai ervarings. Vir my gaan dit meer oor die afwyk van die bekende paaie af as om van A tot B by te kom. ’n Beroep as berggids was ’n uitvloeisel van die belangstelling. Ek glo nogal in die sêding: “As jy doen waarvoor jy lief is, dan sal jy nie ’n enkele dag in jou lewe werk nie.”

Waaroor gaan hierdie boek?

Die protagonis van die storie het breë skouers en is 1 086 m hoog – Tafelberg. Sy karakter is onpeilbaar diep, en ’n mens sal nie agter al die geheime van hierdie berg kan kom nie. is ’n versameling van 101 inskrywings oor stapen klouterroetes in die berg. Met elke hoofstuk probeer ek dieper in die berg

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg2 min read
Rol Met ’n Groot Kanon
Die dae is getel waar mense ’n “nie sleg nie, maar onthou waar hulle gebou is”-etiket aan enige nuwe Chinese motor kon hang. Dit verdien om in die mis van tyd te verdwyn, op dieselfde manier as wat die Japannese en Koreaanse motorvervaardigers al dek
Weg11 min read
’n Gids Tot Die Hibiskuskus
Dis Februarie aan die KwaZulu-Natalse Suidkus en ek kom kyk wat gebeur alles tussen Port Shepstone en Port Edward. Hier is min verkeer, min mense langs die see en ek sukkel glad nie om parkeerplek te kry nie. Ek’s dankbaar (dis immers die stil seisoe
Weg2 min read
Bly Hier
Oorkant die geskiedkundige dorpie Matjiesfontein swaai ’n witpienk grondpad van die N1 af noordwaarts. Wanneer ’n mens dié afdraai vat, voel dit na skaars ’n kilometer asof jy die wêreld agterlaat. Sover as die oog kan sien, is dit net Groot-Karoo en

Related