Weg!

BY DIE GRENS

GRENSTARIEWE

Botswana

Betaalbaar in pula – jy kan gewoonlik met ’n kaart betaal. Voertuig: P260 (R361). Sleepding: P110 (R153).

Hierdie tarief sluit die heffing van die National Road Safety Fund, voertuigversekering en ’n padvervoerpermit in. As jy tydens jou vakansie beplan om Botswana te verlaat, deur Namibië te ry en dan weer Botswana binne te kom, kan jy ook vra vir ’n “Double Entry”-permit sodat jy nie elke keer die volle tarief hoef te betaal nie.

Namibië

Jy kan in rand betaal (kontant of kaart). Voertuig: R371; waentjie of woonwa: R236.

Zambië

Van die tariewe moet in Amerikaanse dollar (US$) betaal word, en ander in kwacha: K50 (R45); Tolgeld/padbelasting: US$20 (R380). Van die tariewe wissel na gelang van jou enjingrootte. As jy die nuwe Kazungula-brug gebruik, moet jy ’n brugtarief betaal – US$15/US$20 (R285/R380).

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg4 min read
Hou Die Hitte Binne
Pofbaadjies is fantasties. Lekker lig en warm en dit vou maklik weg in jou rugsak... totdat jy ver weg van skuiling in ’n hewige reënbui betrap word. En, o wee, as daardie donsveertjies eers nat word! Die meeste pofbaadjies is waterbestand (teen mis
Weg2 min read
Op Reis
Ek kan nie “My Way” soos Frank Sinatra sing nie, maar net soos hy is daar net ’n handjievol besluite in my lewe waaroor ek spyt is… eintlik too few to mention. Ek moes wel jare gelede in The Littlest Bookshop op Molteno volumes I en II van Travels in
Weg2 min read
Sterreweg
Wanneer een hemelliggaam voor ’n ander inbeweeg, praat ons van ’n “okkultasie”. Die bekendste voorbeeld hiervan is natuurlik ’n sonsverduistering wanneer die maan voor die son inbeweeg. Die maan beweeg ook voor sterre verby. ’n Mens sou dink dit gebe