Weg!

BY DIE GRENS

Dinge is weer (soort van) normaal

Ná Covid-19 se erge ontwrigting van internasionale reise die afgelope paar jaar het dinge nou (byna) na normaal teruggekeer. Dis maklik om die grens oor te steek solank jy voorbereid is. Hou die nuus dop ingeval die regulasies skielik verander. Reis met jou inentingsertifikaat (of stoor die elektroniese weergawe op jou foon) indien dit gevra word.

Teen druktyd was al die kleiner grensposte tussen SA en Botswana weer oop – dankie tog!

GRENSTARIEWE

Botswana

Betaalbaar in pula – jy kan gewoonlik met ’n kaart betaal. Voertuig: P165 (R221). Sleepding: P115 (R154). Jy kan ook vra vir ’n “Double

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg6 min read
Wat Klip Ons Vertel
Vir die eerste seevaarders wat om die Kaap gevaar het, was Tafelberg hoofsaaklik ’n baken. Dié strak klipmassa, reeds vir kilometers sigbaar vanaf die oopsee, het bevestig: Die skip is nog op koers – maar niks meer nie. Tóé was daar nog nie sprake va
Weg5 min read
Ken Jy Al Dié Dagroetes?
Welmé de Beer, George welme.debeer Vensterberg (1 309 m) is definitief die piek wat my met die mooiste uitsigte beloon, ongeag die tyd van die dag. Met sonopkoms en sonsondergang doen die piek sy naam gestand, veral as daar ’n paar dramatiese wolke
Weg8 min read
G’n Kortpad Deur Die Langeberg!
Die noodlot het ons van meet af aan getart. Ons eerste poging om die Swellendam-roete te stap het nie verder as die Marlothnatuurreservaat se kantoor gevorder nie. Toe ons die oggend vir die inligtingsessie aanmeld, het Adam Nel, die waarnemende veld