Weg!

Koop plaaslik én groener!

TOERUSTINGGEMAAK IN SUID-AFRIKA

K-WAY FELIX ECO SOFTSHELL-BAADJIE

Dié baadjie is gemaak van herwonne vagstof en GreenCircle-poliëster. GreenCircle word gemaak deur ’n maatskappy genaamd Jiaren in China wat poliëstervesels herwin.

’n Mens sou dink die materiaal sou anders voel as die gewone, maar nee wat, die baadjie lyk en voel presies soos ander softshell-produkte. Die materiaal is waterbestand en behandel met ’n spesiale afweerder wat maak dat reëndruppels daarvan afloop soos water op ’n eend se rug. Dis taai genoeg vir ’n dag in die berge, maar ook netjies genoeg vir ’n Zoom-vergadering met die baas. Die vroueweergawe is die Mira Eco Softshell. Dis ook beskikbaar in swart en rooi.

R1 000 by capeunionmart.co.za

K-WAY ECO FLEECE-MUSSIE

Hierdie mussie is gemaak van 100% herwonne poliëster. Dié sterk materiaal laat geen windjie deur nie en maak geen wolletjies nie.

Ongeveer 40% van K-Way se produkte word van volhoubare materiale gemaak. Buiten die mussie en-baadjie sluit die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg2 min read
Rol Met ’n Groot Kanon
Die dae is getel waar mense ’n “nie sleg nie, maar onthou waar hulle gebou is”-etiket aan enige nuwe Chinese motor kon hang. Dit verdien om in die mis van tyd te verdwyn, op dieselfde manier as wat die Japannese en Koreaanse motorvervaardigers al dek
Weg2 min read
Die aanloklike Langeberg
Wanneer ’n mens na ’n kaart van die Wes-Kaap kyk, krul die Langeberg soos ’n skalkse glimlag oor die landskap. Dié gebergte – deel van die Kaapse Plooiberge – strek van Worcester in die weste oor nagenoeg 170 km tot by Riversdal in die ooste. Sy suid
Weg2 min read
Bly Hier
Oorkant die geskiedkundige dorpie Matjiesfontein swaai ’n witpienk grondpad van die N1 af noordwaarts. Wanneer ’n mens dié afdraai vat, voel dit na skaars ’n kilometer asof jy die wêreld agterlaat. Sover as die oog kan sien, is dit net Groot-Karoo en

Related