Weg!

BLY HIER

Lydenburg in Mpumalanga het ’n ryk geskiedenis en die plaas Spekboom speel ’n prominente rol in dié verhaal. Deesdae woon Johan en Louise Kruger hier saam met hulle seuns, Luan en Hanru. Johan is die sesde Kruger-generasie op dié plaas wat die familie in 1846 bekom het.

Doeriejare is hier met geelperskes en ander steenvrugte geboer, maar nou is dit ’n lieflike

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg3 min read
Die Mense Het Gepraat
Die wenners van die 59ste kompetisie Natuurlewefotograaf van die Jaar is einde laasjaar aangekondig. Maar met dié dat daar bykans 50 000 inskrywings was, het die beoordelaars besluit om nog 25 uitblinkers te kies, en lede van die publiek kon vir hull
Weg3 min read
Sterreweg
Halley is verreweg die bekendste komeet. Dié komeet het onlangs op die verste punt van sy baan om die son gaan draai, en hoewel dit eers weer in 2061 naby die son gaan wees, kry ons twee maal per jaar wel brokstukkies daarvan te sien. Terwyl ’n komee
Weg3 min read
BRIEF UIT Cradock
Dis kort ná tien in die oggend wanneer ek saam met Misha en Billy Bob fontein toe stap. Misha is ’n labrador; al hinkepink en in haar laaste dae, maar nog ywerig om saam te stap veral as daar ’n kans is dat sy kan swem – en fontein toe beteken water

Related