Weg!

Sitrus vir smaak

Beesstertbredie met lemoen en gluhwein-geure

Vir 6Voorbereityd 30 minuteGaarmaaktyd 3 uurOondtemperatuur 160 °C

Jy benodig• 2 kg beesstert, oortollige vet afgesny• sout en varsgemaalde swartpeper• olie vir vlakbraai• 12 piekeluitjies, geskil en gehalveer• 3 knoffelhuisies, grof gekap• 500 ml rooiwyn• 1 kaneelstokkie• 3 heel naeltjies• 3 wonderpeperkorrels, gekneus• 1 blik (400 g) gekapte tamaties• 1 koppie vleisaftreksel• 1 lemoen se sap en heel stuk skil• 3 lourierblare• 2 eetlepels meel

Voorverhit die oond. Geur die vleis met sout en swartpeper. Verhit die olie in ’n vuurvaste oondkastrol en braai die vleis in sarsies tot oraloor mooi goudbruin. (As jou beesstert redelik vetterig is, probeer om die vleis se eie vet te gebruik eerder as om ekstra olie by te voeg.) Sodra al die vleis geseël is, giet die vet uit, maar behou sowat 1 eetlepel daarvan. Braai die uie en knoffel vir ’n paar minute tot glansend. Roer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg5 min read
’n Tierboskat En ’n Vlagswaaier
Ek toet twee kort stampies totsiens vir my vriende wat agter die swart toeskuifdeur verdwyn wanneer ek my Subaru se neus padaf draai. Dis nog donker in die strate, maar ek het darem al ’n koppie koffie in die lyf. Ek ry uit Auckland Park en volg my f
Weg1 min read
Blokraai
OPLOSSINGS BL . 104 Loer in by jou naaste winkel of bestel een by media24shop.com teen R85. FOTO’S RONEL STEYN; VILLIERS STEYN; MARCHELLE VAN ZYL ■
Weg2 min read
LUIPERDLESSE Die strikgevaar
Luiperds word as kwesbaar gelys op die internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur se rooidatalys van bedreigde spesies, en die bevolkingskurwe neig steeds afwaarts. Wêreldwyd is luiperds reeds ’n yslike 75% van hulle oorspronklike verspreidi

Related