Weg!

STAP SAAM!

Jou avontuur begin sommer met ’n 4x4-rit! ’n Mens kan die laaste kilometer of wat na die Kranskloof-basiskamp net met ’n 4x4 ry, maar jy kan by Richard Gininda, die opsigter, se huis parkeer en in sy Landie klim as jy nie een het nie.

“Ek het al eland, waterbok, sebra, koedoe, wildebees, blesbok, impala, rooiribbok, rooikat en luiperd hier gesien, ” vertel Richard in die ry.

Hy woon en werk al sedert 1998 op die Komati Gorge- private wildreservaat. Die 25 km²-reservaat lê halfpad tussen Machadodorp en Carolina en strek van die Komatirivier tot op die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg2 min read
Kortliks
ABALOBI is ’n slimfoon-app wat kleinskaalse vissersgemeenskappe met klante verbind. Restaurante en individue kan met die app vars vis direk by ’n visserman koop. Sodoende kry die vissermanne ’n goeie prys en toegang tot ’n groter mark. Dié grensversk
Weg2 min read
Die aanloklike Langeberg
Wanneer ’n mens na ’n kaart van die Wes-Kaap kyk, krul die Langeberg soos ’n skalkse glimlag oor die landskap. Dié gebergte – deel van die Kaapse Plooiberge – strek van Worcester in die weste oor nagenoeg 170 km tot by Riversdal in die ooste. Sy suid
Weg5 min read
Ken Jy Al Dié Dagroetes?
Welmé de Beer, George welme.debeer Vensterberg (1 309 m) is definitief die piek wat my met die mooiste uitsigte beloon, ongeag die tyd van die dag. Met sonopkoms en sonsondergang doen die piek sy naam gestand, veral as daar ’n paar dramatiese wolke

Related