Vis-app maak SA trots
ABALOBI is ’n slimfoon-app wat kleinskaalse vissersgemeenskappe met klante verbind. Restaurante en individue kan met die app vars vis direk by ’n visserman koop. Sodoende kry die vissermanne ’n goeie prys en toegang tot ’n groter mark.
Dié grensverskuiwende konsep was aan die einde van 2023 ’n