Die Tafel Is Gedek
In vandeesmaand se uitgawe – op die laaste bladsy van ons Tafelbergstapgidsis ’n sinnetjie op die kaart (bl. 41) wat my breed laat glimlag het. Weg se kantoor, op die 19de verdieping van die Media24-gebou aan die onderpunt van Heerengracht, word met