Weg!

Angus McIntosh

Hoe het jy begin boer? Ek het op ’n plaas naby Estcourt in KwaZulu-Natal grootgeword, maar ’n ander rigting as my ouers ingeslaan toe ek besluit het om bestuursrekeningkunde aan Universiteit van Stellenbosch te studeer.

In 2000 het ek Londen toe getrek en as aandelemakelaar by Goldman Sachs begin werk. Vier jaar lank was dit net stres,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg5 min read
Die Noord-Kaap Maak Heel
Amper elke dag moet Genevieve Maasdorp vir mense beduie hoe die paaie na die /Ai-/Ais-Richtersveld-oorgrenspark toe lyk. Ook wat die toestand van die roetes in die Kgalagadi-oorgrenspark of die Namakwa- of Augrabies- of Mokalanasionale park is. En da
Weg5 min read
Ken Jy Al Dié Dagroetes?
Welmé de Beer, George welme.debeer Vensterberg (1 309 m) is definitief die piek wat my met die mooiste uitsigte beloon, ongeag die tyd van die dag. Met sonopkoms en sonsondergang doen die piek sy naam gestand, veral as daar ’n paar dramatiese wolke
Weg5 min read
Só Vis ’n mens
Wat doen julle wanneer julle nie skryf nie? Henk: Ek is al vir meer as 20 jaar ’n stapen fietstoergids en bevoorreg genoeg om toere na vele verre plekke te lei – deur Afrika, Europa, die Amerikas en die Middeen Verre-Ooste. Ek stap al van kindsbeen a

Related