Landbouweekblad

Gedink SA is Derdewêrelds?

LIGGING WES-AUSTRALIË

GINGIN

Jannie Baard en sy gesin het 12 jaar gelede Heidelberg (Wes-Kaap) verruil vir Gingin in Wes-Australië, ’n boeregemeenskap 90 km noord van Perth. Sy vrou, Danél, is ’n dokter wat eers in ’n algemene praktyk was, maar nou by ’n spesialissentrum nader aan Perth werk. Hul seun, JA, is pas klaar met matriek en kry blootstelling in ’n paar bedrywe voor hy gaan studeer. Hul dogter, Janneke, is besig met haar voorlaaste skooljaar. (JA was hoofseun, en die onderhoofmeisie by sy skool was ook ’n Suid-Afrikaner.)

Hoekom het julle getrek?

In 2009 het ons besluit om ons vlerke te sprei. Die proses het omtrent twee jaar geduur. Ons wou ’n ander wêrelddeel ervaar, die kinders was nog klein (onderskeidelik 5 en 3) en as gevolg van visa-afsnypunte (teen ouderdom 40-45) was dit die ideale tyd. Danél se werkgewer het gereël vir ’n tydelike visa vir vier jaar. Dit het ons genoeg tyd gegee om die kat uit die boom te kyk.

Die politieke stabiliteit het swaar geweeg, asook

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Kalender
5-7 JUNIE: Agbiz-kongres. Sun City-konferensiesentrum. E-pos: temba@agbiz.co.za 12-13 JUNIE: Nasionale Wolkwekersvereniging-kongres. Tel. 041 365 5030, web: nwga.co.za 25-27 JUNIE: Africa Agri Techkonferensie. CSIR-konferensiesentrum, Pretoria. Tel.
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad5 min read
Geringe Steun Stuit Geensins SA Boere
Dit is ’n feit dat regerings die landbou ondersteun en dat dié ondersteuning in baie lande nie juis afneem nie. Die sekretariaat van die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling (OESO) doen gereeld navorsing oor landboubeleide en staats

Related