Landbouweekblad

Volhoubaar in die land waar die verbruiker koning kraai

Wessels Rust was 23 toe hy besluit het om na Australië te reis en na boerderymoontlikhede in dié land te gaan kyk. Dié oud-Paarliet het Australië deurkruis en gewoond geraak aan die klimaat en weerstoestande, en het met plaaslike boere gesels oor die grondsoorte en struikelblokke in die landbou.

Nadat hy vyf jaar gelede ’n sitrusboerdery op die been ge bring het, het sy vrou, Danielle, drie jaar gelede oorgekom. “Ja, ons mis Suid-Afrika, maar ons was nog nie een dag spyt oor die Groot Trek nie . . .”

Waar woon bly julle nou?

Ek en Danielle (albei 31) woon in Mucthilba, in die verre noorde van Queensland. Ons is ’n uur en ’n half van die see en ’n uur en ’n half van die Outback.

Ons het ’n sitrusboerdery, Goldsun Orchards, wat hoofsaaklik lemmetjies en suurlemoene verbou. Die plaas, Goldridge, is sowat 60 ha groot, waarvan 40 ha bewerkbare grond is. Vroeër

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad2 min read
Blokraaisel 1769
Sluitingsdatum: 13 Junie 2024 Vandeesweek kan 1 leser ‘n Boereplaas Bordspeletjie wen. Leidraad: ’n Tradisionele gereg. Lees op bl. 90 hoe dit werk. Een leser kan 'n Boereplaas Bordspeletjie wen. NEEM SÓ DEEL: Vul die blokraai korrek in en gebruik d

Related