Landbouweekblad

Hou aan bou

Baie mense kom kuier by ons op die plaas om te sien en te leer wat ons doen. Oor die Desembervakansie was daar weer ’n pa en ’n seun, en terwyl ons rondry, vra die pa hoeveel van ons bure al doen wat ons doen.

Ek hoop nie ek trap op tone nie, maar sover ek weet, is daar niemand nie. Baie mense sal die persoon wat my help, in die straat voorkeer en dan vra of ons regtig doen wat ons sê.

Aan die een kant en sekerlik die belangrikste doel van herlewingslandbou is die sagte, eerbare dinge, soos bodemgesondheid, grondvrugbaarheid, grondgesondheid, koolstofneerlegging, rentmeesterskap en verantwoordelikheid.

Dít is die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad6 min read
Wees Só Beter Voorbereid Op Elke Droogtestadium
Die meeste droogtebestuurspraktyke en hulppakkette in Suid-Afrika is nog baie reaktief, maar deur voorkomend op te tree, kan die nadelige gevolge van droogte op die landbou aansienlik verminder word. Daarom is dit nodig dat gebeurlikheidsplanne vir d
Landbouweekblad3 min read
Klopjagte: Klem Skuif Van Werkers Na Boere
TWEE polisievangwaens, drie polisiemotors en twee staatsvoertuie met vyf lede van die departement van binnelandse sake. Dít is die groep wat verlede week onverwags deur Kallie du Toit*, ’n aarbeiboer buite George, se plaashekke gery het om hom en sy
Landbouweekblad2 min read
Land Bank: Likwidateurs Verloor Appèlsaak
IN ’n saak wat al lank voortsleep, het likwidateurs van ’n egpaar van Bothaville bloedneus gekry oor onregmatige prosedures en ontbrekende skriftelike bewyse. Die likwidateurs se appèlaansoek in ’n likwidasiegeding van die Land Bank teen ’n boerdery

Related