By ’n kruispad
Feb 18, 2022
3 minutes
GERRIT VAN ZYL
Vanjaar het met ’n knal weggetrek en loop soos stroop. As beesboer kan ek nie dink dat daar al ’n jaar soos 2022 was nie. Die reën het vroeg in die seisoen begin val en net nooit opgehou nie . . . Ek weet ook dat wanneer dinge goed gaan, ons selde veranderings wil aanbring, want dit is doodeenvoudig nie nodig nie. Ons sal dit nog oorweeg wanneer ons met die spreekwoordelike rug teen die muur is.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days