Landbouweekblad

Vyf kolskote

Dankie aan Landbouweekblad en die boere van Reitz wat weer ’n geslaagde herlewingslandboukonferensie aangebied het*. Dankie ook aan almal wat dit ondersteun het – in lewende lywe óf virtueel. So ’n konferensie verg soveel beplanning, en ’n mens is bly dit word goed ondersteun.

Die tema – “Maniere om die natuur te gebruik om meer wins te maak” – is 100% van pas vir 2022. Ek kon dit net virtueel bywoon en dit is maar soos die advertensie sê: “It is not the same if you aren’t at the game.” In dié geval was

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Pryse Bestendig
Die mark bly stabiel. Warmer weer en goeie reën help om weiding te verbeter. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.
Landbouweekblad8 min read
Plaasverkope
LUIPAARDSVLEI (246), 26 ha, aan die Republiek van Suid-Afrika, van Bosasa Prop (Edms.) Bpk., R69 000 000. VORSTERSKRAAL (669) , 656 ha, aan JJ van Niekerk-trust, van Tygerfontein Boerdery (Edms.) Bpk., R12 775 000. HONINGKLIP (178), 21 ha, aan Multi
Landbouweekblad1 min read
Nasionale Veiling 2023
Die hoogtepunt van die jaar bly maar die Algemene Jaarvergadering, dinee en dan die Nasionale Veiling. Die Algemene Jaarvergadering was baie goed bygewoon deur ons telers. Daar is belangrike punte behandel, groot besluite is met deursigtigheid en goe

Related