Landbouweekblad

Groepeer reg vir doeltreffende integrasie

Waar begin ’n beesboer om die beginsels van herlewingslandbou toe te pas deur beeste in jou breër boerdery te integreer? Elke boer se situasie is uniek en almal kan nie oor dieselfde kam geskeer word nie, maar die basiese bloublokke moet gereed wees.

Party boer deeltyds, ander is gevestigde, heeltydse boere, en ander begin pas en die kontantvloei druk om veranderings te maak.

In die eerste rubriek van dié reeks het die ontwikkeling van infrastruktuur, veral watervoorsiening, aan die beurt gekom. Dit bly ’n bepalende faktor., 27 Maart 2020.)

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; pos: lbw@landbou.com WENBRIEF Vir die eerste keer sedert ek 25 jaar gelede na Pretoria verhuis het, het ek ’n groot, swart en stekelrige ruspe gekry wat my kiepersolboom se blare vreet. Eers toe enkeles van hulle uit die b
Landbouweekblad3 min read
Wysig Bestaande Trustakte Só
Trusts is dikwels ’n groot deel van ’n persoon se boedelbeplanning. Dit word onder meer gebruik as ’n hulpmiddel vir opvolgbeplanning in ’n boerdery, vir die beskerming van bates vir minderjariges en ander erfgename, asook vir risiko- en belastingbep
Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.

Related Books & Audiobooks