Landbouweekblad

Nuwe reëls, dieselfde sport

RubriekAGTER DIE PLAASHEK

Toe ons 25 jaar gelede begin het om verse op 12 tot 14 maande te paar, was daar groot weerstand. Daar was baie kritiek en amper antagonisme teenoor die gedagte om verse só te “moor”. As ek nie die eerste was om dit te doen nie, was ek beslis een van die eerstes.

Die teenargumente was partymaal nogal aanvallend en dit het beslis seergemaak.

Oor jare het dit gegroei tot ’n praktyk wat meer aanvaarbaar is. Baie meer boere sien kans om dit te probeer, en besluit dan of hulle met die praktyk wil aanhou. Baie boere het dit selfs na nuwe hoogtes geneem en doen dit uiters suksesvol.

Soos die vroeë paring ’n kwarteeu gelede ’n poging was om winsgewend

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related