Nuwe Lewe Vir Die Gamtoos
Streng waterbeperkings wat sedert 2017 gegeld het vir boere wat uit die Kougadam besproei, is in die eerste week van Oktober opgehef nadat die dam op 30 September begin oorloop het. Tot onlangs is landbougebruikers in die Gamtoosvallei beperk tot 35%