Landbouweekblad

Rats, vinnig en reg vir ’n oorlog

Bakkie vir ’n boer 5

Soos bulletjies in die gimnasium is bakkie-vervaardigers alewig aan’t spiere vergelyk. Meer krag beteken dikwels meer kopers en ’n bloedige stryd woed tussen die handelsmerke.

Toyota het nog nie so ver gegaan as om ’n Land Cruiser 300-enjin in die Hilux se enjinruim te pas nie. Om die kragtiger Hilux GR-Sport te maak, het hy ’n ander enjinbeheer-eenheid by die 2,8 liter-enjin ingespan en nie net die bestaande eenheid se sagteware verander nie. Kraglewering het soos volg verhoog: 150-165 kW en 500-550 Nm.

Van die 41 Hilux-modelle wat Toyota Suid-Afrika bied, het dié 2.8 GR-Sport dus nou die meeste woema. ’n Mens kan redeneer dat die V6-vierliter-petrol die meeste krag (175 kW) ontwikkel, maar sy karige 376 Nm wringkrag is selfs minder as die 2,4-turbodiesel se 400 Nm.

Die ekstra krag is nie al wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter