Landbouweekblad

Staatmaker by uitstek

Bakkie vir ’n boer

Die boere is byna onkant betrap deur die D-Max se omvattende talente. So asof hulle vergeet het hoe diep Isuzu-bakkies se spore ná 43 jaar in die land lê. En dat van hul medeboere die D-Max (vroeër die “KB”) bo Suid-Afrika se “nasionale bakkie”, die Hilux, verkies.

Dis die sewende geslag van die KB/D-Max en hulle kom uit Isuzu se aanleg in Gqeberha. Hulle verkoop flink; Isuzu het al 16 566 verkoop sedert dié geslag van die eentonbakkie se bekendstelling in April verlede jaar.

Met sy besondere eienskappe het die D-Max puik vertoon in die Bakkie vir ’n boer-uitdaging.

Die nuweling is nie in elke opsig nuut nie, maar dis nie van belang nie. Isuzu het dit wat behoue gebly het, met toewyding en sorg bygewerk. Kyk maar na die V-Cross se bekende drieliter-enjin. Hy klink steeds soos ’n “klassieke”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh