Landbouweekblad

’n Blye tyding

Ná ’n lang wag is die sewende geslag van die Isuzu-bakkie,wat plaaslik gebou word, eindelik in April in Suid-Afrika bekend gestel.

Volgens mnr. Dominic Rim-mer, tegniese hoof van Isuzu Suid-Afrika, wou die vervaardiger ’n bakkie bou wat sportiewe stilering bied, asook uitnemende gerief en veiligheid. Het die span van Japan, Thailand en Suid-Afrika dit reggekry?

ONTWERP

Net aan sy voorkom te oordeel, lyk die D-Max nie heeltemal nuut is nie. Moet egter nie dat dit jou flous nie. Die nuwe onderstel het frisser stawe van ligter en sterker staal om meer weerstand teen botsings te bied. Beter hegpunte tussen die onderstel en kajuit help om geraas en vibrasie te verminder. Die afstand tussen die voor- en agteras is met 30 mm verleng.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit