In ’n Blik
DRUIPNAT. Speenkalwers van CRE Brahmane, die stoetery van mnr. Ampie en me. Riki Rossouw, lyk effens bedremmeld ná 100 mm reën op 16 April op hul plaas, Boekenhoutfontein, buite Modimolle (Nylstroom) geval het. Die Rossouws het van 23 Maart tot 17 Ap