Landbouweekblad

Briewe

IN PA SE VOETSPORE

In ligte trant word gesê namate ’n mens ouer word, word jy al hoe ryker. Jy het silwer in jou hare, goud in jou tande, stene in jou niere, staal in jou gewrigte en lood in jou skoene. Maar terselfdertyd het jy baie wysheid in jou kop.

My pa, Petrus Grobler, sou in Februarie vanjaar sy tagtigste verjaardag gevier het. Sowat drie en ’n half jaar gelede het ek van die swaarste nuus van my lewe gekry. Iemand het die prop uitgetrek sodat die blousel van die hemel uitloop.

Die dag waaraan jy nooit wou dink, het aangebreek. ’n Groot onwerklikheid. Hy was gesond. Sy lewensdraadjie net té vinnig geknip, volgens ons. En tog is hy sag weggeneem.

Die skrywer Max Lucado het eenmaal gesê:

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related