SARIE

IN DIE OOG VAN DIE STORM

Wat is die grootste wanopvatting wat mense oor jou beroep het?

Dat ons gewoonweg weeraanbieders is. Dat ons net vinnig ingaan ateljee toe en die weer aanbied. Maar 90% van my dag bestaan uit die voorspelling van Suid-Afrika se weer. Die ander 10% is die aanbied daarvan.

Hoe verloop jou dag as meteoroloog?

Dit begin met die notering van waarnemings – insluitend temperatuur, lugdruk, vogtigheid en wind. Ons gebruik wiskundige en fisiese formules, weermodelle, satellietbeelde, radars en natuurwette om die voorspellings uit te werk.en ons bied die weer teen ’n groen skerm aan.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
39 Gestreepte Tjalie
KATIA AFRODITA (100% acrylic): 1 ball col. 302Crochet hook: 4 mm Magic ringChain stDouble crochetTreblePattern st (see graph A) Using 4 mm crochet hook in treble: 16 sts and 8 rows = 10 x 10 cm Make a magic ring and work in Pattern st foll graph A.
SARIE4 min read
35 Onesie Vir Baba
SIEN LES 5 VAN SLIMMER MET SARIE HOE OM ’N STEEK OP TE TEL WAT GEVAL HET – LEES BL. 45 –a) 3 –b) 6 –c) 12 –d) 18 –e) 24 months KATIA MERINO BABY (100% merino extrafine): –a) 2 –b) 2 –c) 3 –d) 3 –e) 3 balls col. 99Knitting needles: 3 mm and 3,5 mm2
SARIE1 min read
40 Maklike Granny Square-handsak
KATIA AZTECA (53% virgin wool, 47% acrylic): 2 balls col. 78471 button Two strips of leather, 70 cm longBag lining materialCrochet hook: 6 mm Slip st, chain st, trebleSquare st pattern (see graph A) 1 Square st pattern using 6 mm crochet hook = 15,

Related