Kragtigste werktuie gee die toon aan
Apr 29, 2022
2 minutes
FOTO: VERSKAF
Die indrukwekkende aantal werktuie van New Holland wat op die Nampo-oesdag ten toon gestel sal word, weerspieël die maatskappy se toewyding om deel te vorm van enige boerderypraktyk en die ontwikkeling daarvan.
Uit die trekkerreeks van 37 kW tot 447 kW sal verskeie eenhede besigtig kan word.
GEVORDERDE TREKKERS
Die GENESIS T8-reeks met PLM Intelligence™ (presisie-landbestuurstelsel met intelligensie) is só ontwerp
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days