Fokus NAMPO KAAP PROMOSIE
New Holland Landbou se, ’n nuwe toevoeging tot sy reeks, sal vanjaar op Nampo Kaap vertoon word. Dit kan tot 7 m lig en het ’n vermoë van 3,2 ton. Ander kenmerke is die 4x3-kragskakelratkas en hidrouliese vloei van 140 liter per min. Die kragtige 98 kW-enjin met 549 Nm