’n Blye weersiens op Nampo
Apr 29, 2022
3 minutes
FOTO: VERSKAF
Baie van die besoekers aan die Nampo-oesdag bedryf ’n gemengde boerdery. Gevolglik is meganisasie vir doeltreffende plaaswerk en tegnologie wat presisieboerdery moontlik maak, uiters gewild.
Boere, beleggers, verskaffers en kundiges van oor die hele Suid-Afrika maak jaarliks ’n plan om dié invloedryke skou by te woon.
“Meganisasie-uitstallings het oor die jare uitgebrei. Ons ontvang jaarliks versoeke van bestaande uitstallers om groter uitstalruimte danksy reekse wat uitbrei en werktuie wat
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days