Landbouweekblad

Nuwe baadjie vir Nampo

Almal weet teen hierdie tyd dat vanjaar anders is as enige ander jaar. Die twee geleenthede waarna graanboere jaarliks uitsien, die Nampo-oesdag by Bothaville in die Vrystaat en Nampo Kaap by Bredasdorp in die Overberg in die Wes-Kaap, is afgelas weens inperkingsmaatreëls. Nampo sal daarom vanjaar in ’n virtuele formaat aangebied word.

Dit is ’n nuwe manier waarop dinge gedoen word, maar die meeste graanprodusente het baie om te vier, sê dr. Dirk Strydom, bestuurder van graanekonomie en bemarking by Graan SA.

“Nampo Virtueel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad1 min read
Algehele Uitverkoping Van Kyksim Simmentalers
Uitstekende beeste en teelmateriaal is op die algehele uitverkopingsveiling van Kyksim Simmentalers van Berrie Botha aangebied. Die veiling is op 13 April in die Outeniqua-veilingskompleks in George. Altesaam 115 diere is aangebied. Die hoogste prys
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding