Landbouweekblad

VRAGKRISIS KOM SUIDE SE VRUGTE-UITVOERDERS DUUR TE STAAN

LOGISTIEKE koste vir vrugteuitvoerders in Brasilië het die afgelope jaar met 50% gestyg, en dit kan na verwagting in die komende jaar verdriedubbel, het mnr. Luiz Roberto Barcelos, direkteur van Abrafrutas, die Brasiliaanse vereniging van produsente en uitvoerders van vrugte en afgeleides, gesê.

“Dit is ’n baie hoë koste wat ons moet betaal om ons produkte op die Europese mark te kry en ons weet nie hoe die volumes sal lyk teen die hoë koste wat ons nou moet betaal nie.”

Volgens mnr. Carlos

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit