Landbouweekblad

LOGISTIEK VRUGTEBOERE SE GROOTSTE KOPSEER

Vanjaar se grootste struikelblok vir die sitrusbedr yf gaan logistiek wees, sê mnr. Justin Chadwick, uitvoerende bestuurder van die Suid-Afrikaanse sitruskwekersvereniging (SKV). Dieselfde geld avokado’s en ander uitvoervrugtebedrywe.

Dis nie net Suid-Afrika se hawens wat uitvoer bemoeilik nie, maar ook binnelandse infrastruktuur. “Ons wil ’n groot deel van die padvervoer oorskuif na spoorvervoer toe. Dit sal baie help om die druk op die padnetwerk te verlig en ook om die bedryf te verskans teen padversperrings tydens protesoptrede soos wat ons in Julie verlede jaar gesien het,” sê Chadwick.

Hy sê die SKV het dit ten doel om uiteindelik 15 000 vraghouers sitrus spoorlangs van die binneland af na Suid-Afrikaanse hawens te vervoer. Dit gaan nie maklik wees nie,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter