In ’n Blik
HOOGWATER. Die Oranjerivier, hier by die N8 net buite Groblershoop in die Noord-Kaap, het breed gevloei ná swaar reën en sterk vloei oor die feestyd in die Oranje- en Vaalrivier die vlak in die Benede-Oranjerivier laat styg het tot vlakke soortgelyk